MY EERSTE JAAR BABA JOERNAAL

Login to See Prices

Barcode:  9781920389611 Format:  Padded Cover Category: , , .

Product Description

Teken die kosbare en belangrike oombliklike van jou baba se eerste jaar in hierdie uitsonderlike joernaal aan. Die aantekeninge kan as ‘n pretttige aankopingspunt dien wanneer kinders begin wonder waar hulle vandaan kom.

Die boek stel vrae wat jou kind waarsklynlik eendag sal vra en laat genoeg plek vir jou antwoorde. Die joernaal maak ook vir foto’s en aandenkings voorsiening. Die meegaande groeikaart gee ‘n lewengrootte aanduiding van baba se ontwikkeling. Laat die voorbereiding en die lees van hierdie joernaal ‘n nuwe tradisie vir jou gesin tot stand bring.

Reviews

There are no reviews yet, would you like to submit yours?

Be the first to review “MY EERSTE JAAR BABA JOERNAAL”

*

Turn on pictures to see the captcha *