EERSTE SPROKIES: DIE LELIKE EENDJIE
Met kleurvolle groot illustrasies, eenvoudige teks en bonkige bladsye vir klein vingertjies is dit die perfekte eerste sprokiesreeks vir kleuters.
Prikkel die kleinspan se verbeeldings deur die storietjies hardop vir hulle voor te lees.
Reviews
There are no reviews yet, would you like to submit yours?