DIE SLYMERIGSTE, STINKERIGSTE EKSPERIMENTE-BOEK

Login to See Prices

Hierdie eksperimenteboek is nie vir bangbroeke of bewebroeke nie – slegs vir koelkoppe! Maak konkoksies van glibberige slym, verwyder ’n eier se dop sonder om dit te breek, kweek yslike koekies seep, maak ’n mummie van ’n baie stinkerige vis, en vele meer! Elke eksperiment word gevolg deur die ware en interessante wetenskaplike feite. Wetenskap is glad nie droog en vervelig nie, want hierdie boek borrel van pret en ontplof van verbeelding!

Barcode:  980798179928 Description:  64 pages Format:  Soft Cover Category: , , .

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “DIE SLYMERIGSTE, STINKERIGSTE EKSPERIMENTE-BOEK”

Turn on pictures to see the captcha *