BENNIE BOEKWURM SE BESIGE PRETBOEK

Login to See Prices

Kom speel en leer saam met Bennie Boekwurm en sy maats in hierdie aktiwiteitboek – met 30 lekker legkaarte, raaisels, inkleurprente en ander speletjies soos gesien in Huisgenoot se pretbladsye vir kinders. Saam met Bennie Boekwurm, Karel Kraai, Sarel Seemonster en al die oulike inwoners van die Wielie Walie-parkie is dit groot pret om kinders vir ure besig te hou!

Barcode:  9780798178853 Description:  32 pages Format:  Soft Cover Category: , , .

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “BENNIE BOEKWURM SE BESIGE PRETBOEK”

Turn on pictures to see the captcha *