BABA SE EERSTE BYBEL

Login to See Prices

Hierdie nuttige eerste boekie moedig babas en kleuters aan om te praat, te konsentreer en nuwe woorde te leer. Die boek is spesifiek ontwerp sodat kinderss en ouers dit saam kan geniet. Dit het “n sagte skoonvee omslag, stewige bladsye en groot, kleurige prente.

Barcode:  9781920389444 Format:  Padded Board Book Category: , .
No comments yet.

Leave a Reply

Turn on pictures to see the captcha *