ALFABETLAND

Login to See Prices

Reis deur Alfabetland saam met Alfabet Apie en sy maats. Met ‘n rympie vir elke letter van die alfabet is dit groot pret om die  le]ers een vir een te bemeester. Elke letter het sy eie storie. ‘n Kleurvolle illustrasie en vrolike rympie maak elke letter ‘n ervaring – eenvoudig en onvergeetlik. Die speelkaarte maak die hantering van die alfabet net nog makliker en nog groter pret. Deelname in die aktwiteitboek maak van begrip en skryf ‘n heerlike speletjie.

Barcode:  9781920389369 Format:  Hard cover / Flashcard Category: .
No comments yet.

Leave a Reply

Turn on pictures to see the captcha *