CD BOEK: VROLIKE LIEDJIES VOL 1

Login to See Prices

NEW FORMAT!!!

‘n Skatkis van Afrikaanse volksmusiek. Al die ou bekendes is hier, van “Bobbejaan klim die berg” tot “So ry die trein”, “Vader Jakob”, “Suikerbossie” en “Vat jou goed en trek, Ferreira”. Wat ’n pragtige geskenk vir enigeen wat lief is vir ons taal en ons herkoms! Dit is kosbare herinneringe wat ons nou met ons kinders kan deel.

Die 21 liedjies op die CD word fraai gesing deur jong en ouer leerlinge van ‘n bekende musiekskool onder leiding van Delycia van der Merwe.

Barcode:  9781920679514 Format:  Soft Cover / CD Category: , .

Reviews

There are no reviews yet, would you like to submit yours?

Be the first to review “CD BOEK: VROLIKE LIEDJIES VOL 1”

*

Turn on pictures to see the captcha *